'n Oggend met Belinda en die Engele

Gesundheit Randfontein


Regular price R 350.00
'n Oggend met Belinda en die Engele
Kom spandeer 'n oggend saam met Belinda Bras-Nel, bekende engel kommunikeerder. Sy sal gesels oor hoe sy engele begin ervaar het en hoe jy ook van jou engele kan hoor. Daar sal geleentheid wees om vrae te vra en lekker te gesels. Belinda sal ook 'n paar boodskappe van die engele oordra.
Belinda het al 3 boeke oor engele gepubliseer - My Pad met Engele, My Pad met die Doodsengel en My Naked Soul. Sy was al 'n gas op vele tv en radio programme, onder andere Rian en het gereeld in Rooi Rose verskyn.
Dit is 'n belewenis om Belinda te ontmoet en as jy in engele glo is hierdie 'n geleentheid wat jy nie moet misloop nie.
Daar is slegs 24 kaartjies beskikbaar.
Datum: Saterdag, 3 Julie 2021
Tyd: 10:00
Plek: Gesundheit Zentrum, 14 Firweg, Greenhills, Randfontein