My Pad Met Engele - Eerste Druk: 2011 (Sagteband)

Regular price R 250.00
Shipping calculated at checkout.
My Pad Met Engele - Eerste Druk: 2011 (Sagteband)
My Pad Met Engele - Eerste Druk: 2011 (Sagteband)

Beskrywing

My Pad Met Engele

Voel dit soms vir jou of jou gebede nie beantwoord word nie?  Wonder jy of dit ooit help om te bid?  Wonder jy waar is God wanneer jou lewe skeefloop?  Hierdie is die vra wat Belinda Bras-Nel tydens 'n donker, depressiewe tydperk van haar lewe gevra het.  Net toe sy wou opgee, het ʼn engel haar uit haar twyfel kom ruk.

Hierdie boek vertel die verhaal van ʼn vrou wat as kind baie geestelike ervarings gehad het, maar, soos ons almal, het van die lewe oorgeneem. In totale desperaatheid het sy ’n noodkreet uitgestuur in die heelal om die rede vir haar bestaan te probeer verstaan.  In hierdie boek beleef jy saam met haar die pyn van absolute verlatenheid, maar ook die gelatenheid wat sy leer ken wanneer die engele in haar lewe opdaag met boodskappe van hoop en wysheid.

Die boek beskryf dit wat Belinda van die engele geleer het.  Hulle wyshede het haar gehelp om haar lewe om te keer van hopeloos en magteloos na bemagtig en vry.

Die leser word bekend gestel aan die hemelse boodskappers en die persoonlike boodskappe wat hulle vir elkeen bring.

Gepubliseer in 2011 - LAPA Uitgewers (Edms.) Bpk.

Related Products