Delivery: FREE on orders over R950, nationwide! Overnight to Gauteng on orders placed before 2pm! Rest of South Africa, 2-3 working days. Secure payment with PayFast.

My Pad met die Doodsengel (Sagteband)


Regular price R 250.00
Shipping calculated at checkout.
My Pad met die Doodsengel (Sagteband)
My Pad met die Doodsengel (Sagteband)

Beskrywing

My Pad met die Doodsengel

In hierdie boek deel ek my eie pad wat ek met die Doodsengel gestap het en hoe my pa se afsterwe my lewe dramaties verander het.  Nianell en Riana Scheepers is maar 'n paar mense wat ook hul eie ervaringe met afgestorwe siele kom deel.  Sekerlik die belangrikste deel van die boek is om ons vrese vir dood aan te spreek en die konsep vir onsself te herdefinieer, sodat ons ook nie ons eie afsterwe sal vrees nie.  Ek kyk na diepotensiaal wat onstaan om te groei en te ontluik in die unieke jy, wanneer die jou lewe kom omvergooi.

Belinda Bras-Nel is 'n erkende tussenganger met die dood, inspirerende spreker en skrywer.  Sy verskyn gereeld in koerante, tydskrifte en die media.  Sy leef in die Angel Huuse Sanctuary saam met haar geliefde man, twee kinders, drie wolwe en al haar aanneemkatte en -honde.

Gepubliseer in Oktober 2016 - Naledi

Related Products