Maak 'n Kopskuif - Dr. Caroline Leaf (Sagteband)


Regular price R 200.00
Shipping calculated at checkout.
Maak 'n Kopskuif - Dr. Caroline Leaf (Sagteband)
Maak 'n Kopskuif - Dr. Caroline Leaf (Sagteband)

Beskrywing

Detoks jou brein in 21 dae!

Waaroor ons dink, beïnvloed ons fisieke en emosionele welsyn.  Die gemeenskap waarin ons leef, ervaar ‘n vloedgolf toksiese gedagtes wat aangespreek móét word.

Dr. Caroline Leaf, ondersteun deur die jongste wetenskaplike en mediese navorsing, wys jou hoe jy die kopskuif kan maak om ‘n gelukkiger, gesonder lewe te hê waarin jy jou doelwitte bereik, jou gedagtes onder beheer kry en selfs meer intelligent word.  Haar 21-dag-breindetoksplan lei jou stap vir stap om die toksiese gedagtes te vervang met gesonde gedagtes.

Is jy gereed vir die voordele van denke wat gedetoks is?

Afrikaanse weergawe gepubliseer in 2014 Christelike Uitgewersmaatskappy

Related Products