Dink & Eet Jouself Slim - Dr. Caroline Leaf (Sagteband)


Regular price R 149.00
Shipping calculated at checkout.
Dink & Eet Jouself Slim - Dr. Caroline Leaf (Sagteband)
Dink & Eet Jouself Slim - Dr. Caroline Leaf (Sagteband)

Beskrywing

‘n Gesonde jy begin in jou kop!

Het jy geweet:

  • Skadelike gedagtes kan die positiewe invloed van goeie kos uitskakel, en
  • gesonde gedagtes kan die uitwerking van gesonde kos verhoog en die invloed van slegte kos – in ‘n mate – beperk?

Dink & Eet Jouself Slim ondersoek die probleme met ons hedendaagse kos en eetgewoontes, en focus op die impak van toksiese gedagtes en kos op ons liggaam en verstand.

Dr. Caroline Leaf gee wetenskaplike bewyse wat jou eet- en dink-gewoontes ten goede sal verander.  In plaas daarvan om vasgevang te word in wonder of vegan of glutenvry of paleo of banting die dieet vir jou is, wys Caroline dat elke mens sy eie unieke diet bepaal.  Daar is nie net een perfekte antwoord nie!

Dink & Eet Jouself Slim wys jou hoe om te verander hoe jy oor kos dink en jouself só op die pad na gesondheid te sit.

Afrikaanse weergawe gepubliseer in 2016 Christelike Uitgewersmaatskappy

Related Products